GETUIGSKRIFTe

Wat ons ouers te sê het

  • Penelope Joubert

    - Ouer

    "Die beste besluit ooit - ons kinders was nog nooit so gelukkig nie! Die hoë standaarde stimuleer ons kinders en bied uiteindelik aan hulle die geleentheid om hulle volle potensiaal te bereik! By Baken is daar ook nie ‘n “one-size-fits-all” boksie nie - elke kind is uniek!"

  • Rone Muller

    - Ouer

    "Baken Akademie is die beste ding wat mens ons gebeur het. So dankbaar vir elke onderwyser vir die groot impak wat hul in my kinders se lewe gehad het. Was die beste besluit ooit om my kinders daar in te skryf."

  • Linette Claase

    - Ouer

    "Die beste skool! Mense wat omgee en die ekstra myl loop vir jou kind."

  • - Ouer

    "Dankie aan Baken personeel vir alles! Beste ding wat met my kiddies kon gebeur! Ons is baie dankbaar."

  • - Ouer

    "Ek stem 100% saam. Dankie BAKEN AKADEMIE!"

  • - André en Griselda

    - Ouers

    "Middag Mnr Martin, askies ek skryf nou eers maar ons wil net vreeslik baie dankie sê, Grizaan is met soveel liefde verwelkom en juffrou Berenice is wonderlik. Baie dankie, Baken is 'n fantastiese skool. "

  • -- Ouers

    "Ek is so trots op hulle, hulle albei vorder goed. Ek waardeer dit so dat ander ook sien hoeveel my dogter insit. Die rapport seromonie was so spesiaal, ek het lekker gehuil. Dankie vir julle liefde, omgee en moeite."

  • -- Ouers

    "Hello Martin en Jeni, wil net dankie sê dat ons weet ons kids is in goeie hande. Dankie vir die balans van en navigation deur verlede week se "drama" en dat elke kind vir julle belangrik en uniek is. Klink my dit gaan goed met my seun ook!"

©2019 deur Baken Akademie

gebou deur 36 Craft

Kontak Ons

Tel: +27 72 423 3304

Email: marting@bakenakademie.co.za

Adres

41 Third Road, Randburg Gauteng, 2188