top of page
0e28e0fe5ad5cb5e0665d58949aadfa10c8934a867b565eb66b6702fb695662d.jpg

Skoollied
School Song

Baken Akademie Skoollied

Aan die rand van die stad staan ‘n skool met hart

Waar ons elkeen presteer en dien

Woord van mond groei ons bond

Hier op Heilige grond

Doelgerig op ‘n blink toekoms

Baken Akademie wees die verskil sê ons

Baken Akademie, Wees….die….lig!.... Vir ieder en elk van ons,

Wees…… die lig!......Vir ieder en elk van ons!

​_____________________________

At the edge of the town, Where our school stands proud

Where we all can excell and serve 

Through His love we are found

Here on sacred ground

Purpose driven and future bound 

Baken, our College, be the light, we declare

Baken, our College, Be... The... Light...for everyone of us,

Be …… The light !......For everyone of us!

 

Geskryf en getoonset deur: Hylton Morrow (2017)

©2019 deur Baken Akademie

  • Instagram
  • Facebook

 372 Boundary Rd, North Riding AH, Roodepoort, 2188

bottom of page