


Welkom van die Hoof se kantoor
Dit gaan maar oor die kinders. Dit het nog altyd. Eerstens lei ons hulle in die weg van Jesus om sodoende die Koninkryk uit te brei. Tweedens om volwassenes te word wat:
-
Persoonlike verantwoordelikheid sal aanvaar vir hulle optrede en keuses.
-
Bydraende lede van die samelewing sal word.
-
Vrylik diens aan ander sal lewer.
Dit is my doel om ‘n omgewing te skep vry van onnodige stres, afknouery en ongewenste groepsdruk. Verder wil ons in liefde en vrede saamwerk en goeie herinneringe vir kinders bou.
My persoonlike pad sluit meer as twintig jaar in die onderwys en 13 jaar in die besigheidswêreld in. Dit het ook maar sy uitdagings gehad – soos alle mense se lewens! Ek weet egter dat God my na Baken toe gelei het om Sy taak op my klein manier te kan dien.
Ek is ewig dankbaar vir elke kind, kollega en ouer wat kies om die pad saam ons te stap. Elke dag is ‘n vreugde en ‘n seën!
Groete
_____________
It's all about the children. It always has been. First, we guide them in the way of Jesus to help expand His Kingdom. Secondly, to help them become adults who:
-
Will take personal responsibility for their actions and choices.
-
Will become contributing members of society.
-
Will serve others freely.
My goal is to create an environment free of unnecessary stress, bullying, and unwanted peer pressure. Furthermore, we aim to work together in love and peace, creating good memories for the children.
My personal journey includes over twenty years in education and 13 years in the business world. It’s had its challenges—just like everyone’s life! But I know God led me to Baken to fulfill His purpose in my own small way.
I am eternally grateful for every child, colleague, and parent who chooses to walk this path with us. Every day is a joy and a blessing!
Kind regards
M. Gericke, Hoof

Baken Akademie is ‘n privaatskool in North Riding, Roodepoort.
By Baken Akademie skep ons ‘n omgewing en atmosfeer waarin elke kind tyd gegun word om hulle spesiale talente te ontdek en ontwikkel. Daar is ‘n sterk klem op akademiese uitnemendheid volgens elke kind se vermoëns.
ONS BIED ONDERRIG AAN VANAF GR RRR TOT EN MET GR 12.
________
Baken Academy is a private school in North Riding, Roodepoort.
At Baken Academy, we create an environment and atmosphere where each child is given the time to discover and develop their unique talents. There is a strong emphasis on academic excellence according to each child’s abilities.
WE OFFER EDUCATION FROM GRADE RRR TO GRADE 12.
Personeel/Staff

Martin Gericke
Principal

Jeni Gericke
Academic Head

Hesré Grobler
Gr R-3 HOD

Zelma van Rensburg
Gr 4-7 HOD
Niconette Hounsell
Gr 8-12 HOD




Bianca Kloppers
Anita vd Westhuizen
Bianca Lourens
Claudia Rheeder




Kaylin Oosthuizen
Arina van Zyl
Pierre du Preeze
Lundi Hlongwane



