SKOOLKLERE
Skool uniform
Alle skoolklere is beskikbaar by:
STUDENT SCHOOLWEAR and SPORT
Shop 14, Trinity Village Shopping Center, Cnr Knoppiesdooring and Eastwood, Beyers Naudé Dr, Randpark Ridge Ext 121, Johannesburg, 2194
https://www.studentsschoolwear.co.za
Hierdie verskaffers hou ons klere aan ten spyte van die feit dat ons ‘n baie klein skool is. Ons vra dat alle ouers hulle asseblief sal ondersteun. Hulle pryse is regtig billik en die kwaliteit word gewaarborg.
Indien daar ‘n spesifieke grootte nie beskikbaar is nie sal hulle ook ‘n artikel bestel.
Die skoolklere lys is as volg.
Voorskool:
-
Baken Hempie (Blou)
-
Baken Broekie (Blou)
-
Baken Sweetpak (Indien beskikbaar as dit nie te klein is nie)
-
Enige skoene kouse, plakkies ens.
-
Baken Truie of Pullover
-
Baken Pet of Slaprandhoed
Skool (Gr 1 tot 12)
Seuns
-
Baken Baadjie – verplig vir al die grade elke dag met volle skooldrag
-
Blou Baken Hemde
-
Grys broek (Kort in Somer, Lank in Winter)
-
Baken Pet of Slaprandhoed
-
Lang grys kouse
-
Swart skoolskoene (Elke dag)
-
Sweetpak vir Sportdae
-
Baken sporthemp
-
Baken sportbroek
-
Baken Trui of Pull Over vir koue dae
Dogters
-
Baken Baadjie – verplig vir al die grade elke dag met volle skooldrag
-
Blou Baken Hemde
-
Swart skoolskoene (Elke dag)
-
Blou Langbroek vir dogters in winter.
-
Baken Pet of Slaprandhoed
-
Somer - Blou Rompbroek (Culotte) met kort wit kouse
-
Winter - Blou Rompbroek (Culotte) saam met Vlootblou Tights/Bobby Socks
-
Sweetpak vir Sportdae
-
Baken sporthemp
-
Baken sportbroek
-
Baken Trui of Pull Over vir koue dae
Daar is ook ‘n BAKEN AKADEMIE SKOOLTAS wat ons aanbeveel vir die skool se Gr 1 tot 12. Die tas bied goeie beskerming vir die boeke en hou vir ‘n hele paar jaar. Indien u ‘n tas moet vervang, koop asseblief die tas.
