Search
  • Baken Akademie

Graad 1 en 2 leerders besoek die Leeupark


Ons Graad 1 en 2 leerders het die voorreg gehad om die Leeupark te besoek.


Die dag het begin met baie opwinding toe ons met die skoolbus gery het. Liedjies was al die pad gesing.


Ons was verwelkom met 'n wildrit in 'n spesiale besigtigersvoertuig. Ons het leeus, wilde honde en jagluiperde gesien.


Daarna het ons die geleentheid gehad om aan n welpie leeu te vat.


Ons het almal baie interessante feite geleer en weggestap met n groot liefde vir wilde diere en hulle maniere.



27 views

©2019 deur Baken Akademie

gebou deur 36 Craft

Kontak Ons

Tel: +27 72 423 3304

Email: marting@bakenakademie.co.za

Adres

41 Third Road, Randburg Gauteng, 2188